advertisement
Question
Posted by: oz | 2009/01/26

Warm gevoel

Dr Bets, ek het ' n gevoel in my regter bobeen, dit voel asof die spier(vleis ) warm word, as ek aan die been vat kan ek nie enige warmte voel nie , maar dit voel warm binne. Ook as ek diep asem haal is dit asof my longe seer is, het verlede jaar dubble longontsteking gehad, kan so iets weer terug keer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Oz
Jy kan dalk weer long infeksie hê - hoes jy en is jy koorsig? Die warm gevoel kan wees agv 'n senuweetjie wat vasknyp as daar geen teken van infeksie of inflammasie op die plek is nie
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: thompson | 2016/06/22

Is long infeksie doodelik as dt erger word ? En wat as di voorgeskrewe medikasie ni help nie? Asma bors kom ook terug? Wat kan ons doen?

Reply to thompson
Posted by: thompson | 2016/06/22

Is long infeksie doodelik as dt erger word ? En wat as di voorgeskrewe medikasie ni help nie? Asma bors kom ook terug? Wat kan ons doen?

Reply to thompson
Posted by: 17 year old | 2016/05/13

Hi.I've recently been diagnosed with serious lung infection. I'm worried about what it can lead to,such as death. Is it possible?

Reply to 17 year old
Posted by: Mike | 2014/06/06

B. v. B. b b hi ek is mike en wil weet kan long invermaasie of long inveseem dood Maak. Sorry ek vrae dit ek is Dom wat sulke goet Aan betref

Reply to Mike
Posted by: Anonymous | 2013/08/30

Hoe erenstig is long infeksie as jy asma en emfaseem het

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement