advertisement
Question
Posted by: teardrop | 2012/04/26

warfarin, hormone en teerborste

Doc,

ek''s nou vir so 2 maande vd warfarin af. ek drink die hart disprin nou.

my maandelikse siklusse lyk of hul weer reg is soos voor die warfarin.

ek wil net weet, die maand was nou die 2de maand na die warfarin af is.

ek is ''n week na my siklus wat ek gehad het maar my borste is nog teer veral die linker kanste ene.

kan dit wees dat dit hormone is wat deurmekaar is. ek is 39 jaar oud of kan dit dalk die begin van oorgangsjare wees.

hul voel vir my ook baie klein bietjie swaar.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Teardrop

Dit is definitief as gevolg van 'n hormonale invloed. Die oorgangsjare begin gewoonlik tussen 45 en 50, maar dit kom soms wel voor in jonger vrouens. Konsulteer jou dokter vir 'n hormoon profiel om vas te stel of daar enige abnormaliteite is. Diabetes en 'n onderaktiewe skildklier moet ook as moontlike oorsake uitgeskakel word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Mouad | 2012/05/16

Da Azercell vseqda vrdepei,vot daje perviy otkril blog.Ya bi ochen xotel posetit vashi konfransi,kak mne tuda popsat? esli pomojete budu rad

Reply to Mouad

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement