advertisement
Question
Posted by: teardrop | 2012/01/25

warfarin en maandelikse marteling

eks die afgelope 3 jaar op warfarin agv pulmonale emboliee. die afgelope paar maande is ''n nagmerrie. my maandelikse siklus is verskriklik swaar. ek''s moeg en bleek en het geen lus vir die lewe nie. ek drink energade maar dit help nie wat kan ek anders gebruik behalwe om van die warfarin af te gaan. die afgelope twee maande het ek ook glad nie gemenstrueer nie. (wat normaal was vir my want dis hoe dit altyd was soms het ek net elke 2de maand gehad)

daar is gelukkig geen erge pyne nie net die swaar stondes.


dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Teardrop

Jy sal jou dokter vir bloedtoetse moet konsulteer, aangesien die swaar maandstondes, bloedarmoede kan veroorsaak (wat jou simptome verduidelik). Die bloedtoetse sal ook kan bepaal of die vlak van Warfarin terapeuties is of nie. Dit sal moet behandel word. Bespreek 'n alternatief vir Warfarin met jou dokter, om sodoende jou probleem op te los.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement