advertisement
Question
Posted by: Marinda Cloete | 2011/04/03

WARFARIN

Almal praat van Vir. K. Wat mag ek eet. Gebruik warfarin.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Marinda
Warfarien word voorgeskryf om te sorg dat ‘n pasiënte se bloed nie te veel stol nie. Vitamien K is ‘n vetoplosbare vitamien wat bloedstolling bevorder. Vitamien E, ‘n ander vetoplosbare vitamien, is ook by bloedstolling betrokke. Pasiënte wat warfarien neem, behoort dus geen vitamienaanvullings of kruiepreparate wat vitamine K en E bevat, te gebruik nie (kyk op die etikette). Jy sal ook die inname van groen blaargroente soos spinasie, kool, broccoli, marog en donkergroen blaarslaai moet vermy om oormatige inname van vitamine K te verhoed. Kekertjies is ook ryk aan vitamien K en moet vermy word. Die rykste bronne van vitamien E in die dieet is plantaardige olies (sonneblom, olyf, canola, ens) en margarien. Jy behoort nie meer as 3 teelepels plantaardige olie of margarien per dag te eet nie, totdat jy met die warfarienterapie klaar is nie. Koringkiem wat baie ryk is aan vitamien E, moet ook vermy word, totdat die dr die warfarienterapie staak.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/04/04

Beste Marinda
Warfarien word voorgeskryf om te sorg dat ‘n pasiënte se bloed nie te veel stol nie. Vitamien K is ‘n vetoplosbare vitamien wat bloedstolling bevorder. Vitamien E, ‘n ander vetoplosbare vitamien, is ook by bloedstolling betrokke. Pasiënte wat warfarien neem, behoort dus geen vitamienaanvullings of kruiepreparate wat vitamine K en E bevat, te gebruik nie (kyk op die etikette). Jy sal ook die inname van groen blaargroente soos spinasie, kool, broccoli, marog en donkergroen blaarslaai moet vermy om oormatige inname van vitamine K te verhoed. Kekertjies is ook ryk aan vitamien K en moet vermy word. Die rykste bronne van vitamien E in die dieet is plantaardige olies (sonneblom, olyf, canola, ens) en margarien. Jy behoort nie meer as 3 teelepels plantaardige olie of margarien per dag te eet nie, totdat jy met die warfarienterapie klaar is nie. Koringkiem wat baie ryk is aan vitamien E, moet ook vermy word, totdat die dr die warfarienterapie staak.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.