advertisement
Question
Posted by: wanda | 2010-09-30

warfarin

Ek is gediagnoseer met b-sel limfoom kanker. As gevolg daarvan het ek emfiseem en my bloed is baie dik. Ek gebruik warfarin 5mg en 7,5mg alternatiewe dae. Mediese suurstof is te duur vir my, wat kan ek kgebruik wat nie inwerk op die warfarin nie. Ek kan eers oor 2 weke my dokter sien

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wanda
Bedoel jy iets wat jy kan gebruik vir behoudheid? Dit hang af of jou bors toegetrek is - vir emfiseem gebruik ons gewoonlik 'n beta stimulant of anticholinergiese medisyne. Maar jy sal 'n voorskrif van jou dokter nodig he daarvoor.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-09-30

Hallo Wanda
Bedoel jy iets wat jy kan gebruik vir behoudheid? Dit hang af of jou bors toegetrek is - vir emfiseem gebruik ons gewoonlik 'n beta stimulant of anticholinergiese medisyne. Maar jy sal 'n voorskrif van jou dokter nodig he daarvoor.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement