advertisement
Question
Posted by: Ivan B | 2010/08/19

Warfarin

Gebruik reeds vir 10 jr Warfarin ná  2 bloedklonte +- ''n jaar uitmekaar, al2 ná  chirurgie). Wil dit nou staak. Kan ek net daarmee ophou? Indien wel, waarvoor moet ek dophou?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ivan B
Dit hang af of jy kan ophou - as jy 'n oorerflike probleem met stollings faktore het, gaan dit onwys wees om dit te stop. Praat met jou dokter, daar is bloed toetse wat hulle kan doen om te bepaal wat die oorsaak is. As daar nie probleme met stollingsfaktore is nie, kan jy dalk oorskakel na 'n middel wat bloed plaatjies minder "taai" maak soos Plavix of 'n 1/2 Disprin per dag. Hierdie middels se bloedvlakke behoort darem nie gereeld getoets te word nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/19

Hallo Ivan B
Dit hang af of jy kan ophou - as jy 'n oorerflike probleem met stollings faktore het, gaan dit onwys wees om dit te stop. Praat met jou dokter, daar is bloed toetse wat hulle kan doen om te bepaal wat die oorsaak is. As daar nie probleme met stollingsfaktore is nie, kan jy dalk oorskakel na 'n middel wat bloed plaatjies minder "taai" maak soos Plavix of 'n 1/2 Disprin per dag. Hierdie middels se bloedvlakke behoort darem nie gereeld getoets te word nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement