advertisement
Question
Posted by: Cornelia | 2012/02/27

wanneer kan ek begin swangerskap toets met urineer?

Hallo Daar, My menstrusie laaste op 8 Februarie 2012, dan 4 dag later op 12 Februarie probeer saam seks om weer swanger maak.

27 Februarie 2012 weer probeer urineer toets van swangerskap.
Daar is nog negatief. Is te vroeg om te toets?

Help my raad gee asseblief

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You tested too early. Try from 10 March.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: liezel | 2014/12/13

Ek begin sie 8ste en 16 noverber kla gemaak het die 1ste desember sex gehaat was laat gewees en ek het n toets gedoen ek is 6 dae laat en my toets se negatief is dit reg

Reply to liezel
Posted by: Anonymous | 2014/07/31

Hi ek op dag 10 na ovulasie begin bloei vir 3 dae. Dit was ligter as menstrusie. Vandag is dag 4 oor verwagte menstruasie dadtum en steeds geen menstruasie. Toets wys steeds negatief. Wat kan dit wees

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/07/31

Hi ek op dag 10 na ovulasie begin bloei vir 3 dae. Dit was ligter as menstrusie. Vandag is dag 4 oor verwagte menstruasie dadtum en steeds geen menstruasie. Toets wys steeds negatief. Wat kan dit wees

Reply to Anonymous
Posted by: Sunshine | 2012/02/28

Hi
hulle se dat jy kan 19 dae na seks toets met urine of jy kan wag tot wanneer jou volgende menstruasie moet begin en as dit nie begin nie en jy is ''n dag laat dan kan jy toets

Reply to Sunshine

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement