advertisement
Question
Posted by: EG | 2012/01/30

Wanneer het bevrugting plaas gevind

As mens weet hoeveel weke jy op die oomblik swanger is, kan mens dit terug werk om uit te werk wanneer het bevrugting plaasgevind? As mens kan, kan u verduidelik hoe doen mens dit? Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Fertilisation would have been approximately two weeks after your last period.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/04/14

Midag wil graag uitvind ek is nou al 14dae laat toets wys negatief wat kan dalk voud wes. Het 2dae terug n bietjie bloed afskeiding gehad mar bja min n duppel

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/04/14

Midag wil graag uitvind ek is nou al 14dae laat toets wys negatief wat kan dalk voud wes. Het 2dae terug n bietjie bloed afskeiding gehad mar bja min n duppel

Reply to Anonymous
Posted by: EG | 2012/02/14

Dankie vir die terug antwoord. Die ding is my siklusse was die laaste tyd baie deurmekaar en nie meer 28 dae nie. Was partymaal tot en met 14 dae laat maar nog nie swanger nie. Het staminogrow gedrink die maand voor ek uitgevind het ek is swanger. Kan dit moontlik wees dat bevrugting die week na menstruasie plaasgevind het? Omdat my goed so deurmekaar is. Eerste dag van laaste menstruarie was 29 Oktober 2011, vandag is 14 Februarie 2012 en ek is reeds vandag 16weke en 3dae.

Reply to EG
Posted by: Ek | 2012/01/31

As jy sé  byvoorbeeld 6 weke swanger is, dan het bevrugting ongeveer 4 weke terug gebeur. Dit is wel net die geval as jou siklus 28 dae is.

Die eerste twee weke is voor bevrugting plaasvind maar word bygetel in die swangerskap.

Hoop dit help.

Reply to Ek

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement