advertisement
Question
Posted by: suzette du toit | 2011-03-23

wafferin, bloedklonte in longe

Ek is graag op soek na ''n dieet program om gewig te verloor.
Het vanaf 2008 baie kortizone moes gebruik vir siekte toestand.
Ek werk hard en het nie tyd om te oefen nie. Het ook ''n klep wat lek.
Al die maermaak voedsel kan jy nie eet saam met Wafferin nie.
groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Suzette
Ek is jammer om te verneem dat jy bloedklonte in jou longe het. Aangesien dit 'n ernstige mediese toestand is, sal ek jou sterk aanraai om 'n geregistreerde dieetkundige te spreek vir 'n individuele dieetvoorskrif. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Find a dietitian' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help met 'n verslankingsdieet wat al jou spesiale faktore in ag neem, soos jou behandeling met warfarien, die klonte in die longe en enige ander probleme wat daarmee gepaard gaan.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011-03-24

Beste Suzette
Ek is jammer om te verneem dat jy bloedklonte in jou longe het. Aangesien dit 'n ernstige mediese toestand is, sal ek jou sterk aanraai om 'n geregistreerde dieetkundige te spreek vir 'n individuele dieetvoorskrif. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Find a dietitian' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help met 'n verslankingsdieet wat al jou spesiale faktore in ag neem, soos jou behandeling met warfarien, die klonte in die longe en enige ander probleme wat daarmee gepaard gaan.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement