advertisement
Question
Posted by: zanna | 2011/06/17

wafering

ek wil graag weet of wafering n mens baie moeg maak. ek gebruik wafering agv dvt in my been. is daar dalk iets wat ek kan gebruik wat kan help vir moegheid?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Zanna

Moegheid kan vele oorsake he en ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n volledige ondersoek en bloedtoetse konsulteer. In die lig van die diep veneuse trombose, moet jou dokter ondersoek instel om vas te stel of enige van die stolsels na jou longe versprei het. Ons noem dit 'n pulmonale embolis en dit sal definitief moegheid veroorsaak.

Moegheid is nie 'n bekende newe effek van Warfarin nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement