advertisement
Question
Posted by: Annemarie | 2011-10-13

Waar?

Hi doc Ingrid

Waar kan ek my kake aanmekaar gaan vasbind?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Annemarie
As jy 'my Annemarie' is, dan gaan jy nie nou so iets aanvang nie. Om jou kake aanmekaar te laat vasbind, is 'n uiters onaangename proses en dit word deesdae nie meer aanbeveel nie omdat sommige mense ten spyte van hul immobiele kake steeds nie gewig verloor nie, aangesien hulle kan aanhou om hoë-energie vloeistowwe in te neem met 'n strooitjie! Dink aan volroom melkskommels met stroop! Daar is ook bevind dat sulke pasiënte dikwels al die gewig wat hulle met so baie pyn en lyding verloor het, weer optel sodra hulle kake oopgestel word. Ek reken dat jy vandag net weer mismoedig voel. Gaan stap vir 30 minute en kyk hoe mooi lyk die lente, dan voel jy sommer weer gemotiveerd.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011-10-13

Beste Annemarie
As jy 'my Annemarie' is, dan gaan jy nie nou so iets aanvang nie. Om jou kake aanmekaar te laat vasbind, is 'n uiters onaangename proses en dit word deesdae nie meer aanbeveel nie omdat sommige mense ten spyte van hul immobiele kake steeds nie gewig verloor nie, aangesien hulle kan aanhou om hoë-energie vloeistowwe in te neem met 'n strooitjie! Dink aan volroom melkskommels met stroop! Daar is ook bevind dat sulke pasiënte dikwels al die gewig wat hulle met so baie pyn en lyding verloor het, weer optel sodra hulle kake oopgestel word. Ek reken dat jy vandag net weer mismoedig voel. Gaan stap vir 30 minute en kyk hoe mooi lyk die lente, dan voel jy sommer weer gemotiveerd.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.