advertisement
Question
Posted by: Jayed | 2008/12/11

Vrug water te veel! DRINGEND!

Hi Doc,
Ek is nou 28 wke swanger en het gister ' n sonar gehad. Die dokter het te vertel dat ek ' ' te veel'  vrugwater het siende dat ek baie groot dra (lyk of ek 31 wke is) en die baba is nie regtig baie groot nie. Hy het nie veel uitgewei nie, maar ek is tog bekommerd oor wat dit inhou vir die baba. Ek bly in ' n dorp waar nie spesialiste is nie, so my volgende afspraak by die ginekoloog in die stad is eers middel Januarie 2009. Het die feit dat ek baie water dring enige invloed? en watter voorsorg maatreels kan ek tref?
Ek sal u spoedige antwoord baie waardeer.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If the baby is big, there is often more water than usual. Other causes are twins, diabetes or abnormalities of the gut in the fetus. I am sure that your doctor will have checked for all of these. There is nothing you can do. It would also be useful to know if the amniotic fluid was slightly increased or markedly so.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Jayed | 2008/12/15

Hi Doc,

Alhoewel my kollegas nog altyd genoem het dat ek baie groot dra het die dokter dit eers met die laaste besoek opgelet en genoem dat daar baie vrugwater is. Ons het bloedtoetse vir abnormaliteite, e.g down sindroom en oop rugie gedoen en daar was geen risikos. Ek het meer as ' n maand gelede ' n 4d scan gedoen in die stad, slegs een baba en geen abnormaliteite is opgemerk. My urine wys geen suiker.
Baie Dankie

Reply to Jayed

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement