advertisement
Question
Posted by: zack | 2011/06/09

vrot sinus

hi ek is 26 en sukkel vreeslik met ''n sinus drip . Maak nie saak wat nie die drip bly . En my asem vrot so dat ek nie kan praat nie .


Jy kan maar 20 keer op ''n dag borsel maar dit help nie .
Die ergste is dat ek met kliente mut werk ! Ek het toe therabreath tandepaste gebruik , dit het ''n bietjie gehelp maar kos oor die R 100 per buisie .

Help my asb ! wat kan ek doen om van die vrot onslae te raak

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Z

Jy sal die oorsaak van jou chroniese drip moet aanspreek, end hiervoor sal die beste plan wees om met jou dokter te gesels. 'n Antihistamien in samewerking met 'n steroid-neussproei is een opsie, terwyl 'n antibiotika-kursus mag help om van die reuk ontslae te raak.

Alles van die beste!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011/06/13

Hi Z

Jy sal die oorsaak van jou chroniese drip moet aanspreek, end hiervoor sal die beste plan wees om met jou dokter te gesels. 'n Antihistamien in samewerking met 'n steroid-neussproei is een opsie, terwyl 'n antibiotika-kursus mag help om van die reuk ontslae te raak.

Alles van die beste!

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement