advertisement
Question
Posted by: Lara | 2008/11/26

Vroee Menapouse??

Goeie dag. Ek is 33 jaar oud en het 2 kinders. Ek kry warm gloede gedurende die dag wanneer die mense om my koud kry en ek sweet verskriklik deur die nag wanneer ek slaap. Ons slaap met ' n lugverkoeling aan op 18, so ek dink nie ek kan warm kry nie. Ek gaan ook kort-kort badkamer toe. Ek is ook permanent moeg. Kan dit moontlik wees dat ek met menapouse begin? Ek het al gewonder of ek nie swanger is nie, maar ek is op die pil. Ek drink al die afgelope 3-4 jaar Geanette 35. Wat moet ek doen? Wat is die moontlikheid dat die my skildklier kan wees. Ek was in hierdie jaar vir ' n skildklier toets en die toetse het niks opgelewer nie.
Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It is unlikely that this is menopause. Even if it were, the Pill would prevent hot flushes. Other possible causes are chronic infections or endocrine problems. See your GP or a physician.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: jackie | 2009/02/24

Goeie dag. Ek is 31 jaar oud het een dogter van 13
In die laaste tyd kry ek baie gou hotflushes by die werk
Moet die aircon aan tewyl al die ander om my sit met
Baadjies. Ek slaap onder ‘ n waaier met ‘ n kombers en ek sweet
In die aande. Ek was altyd die een wat met ‘ n baatjie geloop het
As dit bewolk was. Die hotflushes wat ek kry lei na hoofpyn en.benoudheid.
Wat kan dit wees is dit vroee monopouse

dankie

24/02/2009

Reply to jackie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement