advertisement
Question
Posted by: Wonder net | 2012/03/23

Vreemde stukkies goed wat opgehoes word

Goeie dag Doktor
Dit voel soms of daar iets in my keel vassit, wat dan voel asof ek gaan verstik. Ek moet dan hoes of net begin om myself naar te maak om dit uit te kry. Dit wat dan uit my keel kom lyk soos ñ  stukkie gekoude kougom - dieselfde kleur en vorm (ronderig). Die grootes versklil, maar dit is nooit groter as ñ  ertjie korrel nie, dit is sag en dit stink.
Dit gebeur nooit terwyl ek eet of drink nie, meestal so binne ñ  uur vandat ek opgestaan het.
Ek hoes nie en ek het nie verkoue nie. Dit gebeur deesdae so eenkeer ñ  week.

Wat is dit wat uit my keel kom?
Wat kan ek doen om dit te voorkom?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dit is heel waarskynlik slym wat uit jou keel uit kom. Ek stel wel voor dat jy 'n pulmonoloog konsulteer. Ek dink nie dit is stukkies long of weefsel wat jy ophoes nie, maar jou simptome sal moet ondersoek word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: HBJ | 2012/03/23

Self hiermee gesukkel, GP gesien. As jy nog mangels het kan dit van hulle af kom. Die " pitjies"  vorm gewoonlik in die mangel se kripte net soos n witkoppie op die vel ophoop. Gewoonlik onskadelik, maar die slegte smaak en reuk pla soms.

Reply to HBJ

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement