advertisement
Question
Posted by: Katinka | 2010/08/11

vreemde simptoom

Ek hoop Dok kan my sê  wat is fout. Ek het ''n baie vreemde simptoom wat ek nog nooit voorheen ervaar het nie. Dit hou die heeldag aan en vir die afgelope 2 aande kan ek nie slaap nie.

Die beste manier om dit te beskryf is.... Dit is soos ''n jukkerige, kriewelrige gevoel binne in my. Dit voel of dit in my rug of iewers is, geen pyn nie, net ''n onrustige kriewelende gevoel.

Die enigste medikasie wat ek geneem het:
(Ek het verlede week van Maandag tot Vrydag ''n virus of iets onderlede gehad en Dokter het Tramacet voorgeskryf wat ek gedrink het vir ''n kwaai hoofpyn en lyfseer. Maar van Sondag af het dit begin opklaar en van Maandag hierdie week nog nie weer ''n pyn pil gedrink nie.)

Asseblief dok ek weet dit klink funny, maar dit dryf my die mure uit. Ek voel nie siek dat ek wil Dokter toe gaan nie, maar ek kan nie slaap en tot ruste kom nie. Jou opinie sal opreg waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Katinka
Sjoe dit is moeilik om te sê - mens kry so kriewelrige gevoel meestal in die bene wat mens rustelose bene sindroom noem. Hierdie is so kriewelrige gevoel en is gewoonlik erger snags.
Sien http://www.ninds.nih.gov/disorders/restless_legs/detail_restless_legs.htm
As jy dink dit kan dit wees, laat jou dokter kyk na jou yster vlakke. Dit kan ook veroorsaak word deur verkouemedisyne - het jy OTC medikasie gebruik?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/11

Hallo Katinka
Sjoe dit is moeilik om te sê - mens kry so kriewelrige gevoel meestal in die bene wat mens rustelose bene sindroom noem. Hierdie is so kriewelrige gevoel en is gewoonlik erger snags.
Sien http://www.ninds.nih.gov/disorders/restless_legs/detail_restless_legs.htm
As jy dink dit kan dit wees, laat jou dokter kyk na jou yster vlakke. Dit kan ook veroorsaak word deur verkouemedisyne - het jy OTC medikasie gebruik?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement