advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2010/10/19

Vreemde knop op sny

Hi Doc,

Iets baie vreemds: ek het gister-aand ''n knop op my sternum sny ontdek wat nogal skielik gevorm het. Om meer spesifiek te wees (die shirurg het mos die Cardiac Loop uitgesny) presies waar die sny van die loop-verwyder operasie begin is ook nog deel van die operhart-op se sny... dis nogal gevoelig en ek kan duidelik ''n blou/pers kol daar sien en dan die knop voel.

Dis net vreemd aangesien die 1ste operasie in Mar 2008 was en die 2de sny Feb 2010. Hoekom nou ewe skielik en is dit iets wat ek moet onder my GP se aandag bring?

dankie, Doc.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
'n knop wat skielik vorm is of 'n infeksie in 'n ou steek (gewoonlik rooi en seer) of dalk 'n bloedinkie onder die vel (blou kol) Sit bietjie Voltaren op en kyk wat maak dit?
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/19

Hallo Cornel
'n knop wat skielik vorm is of 'n infeksie in 'n ou steek (gewoonlik rooi en seer) of dalk 'n bloedinkie onder die vel (blou kol) Sit bietjie Voltaren op en kyk wat maak dit?
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement