advertisement
Question
Posted by: Daantjie | 2010/05/27

Vreemde hoes

Ek het telkens, nadat ek ''n verkoue gehad het, ''n aanhoudende droë ,harde hoes wat tot 2 maande aanhou. Maar die hoes gebeur net as ek staan of loop. Wanneer ek lê  of slaap, is die hoes heeltemal weg. Ek weet nie of my GP dit in ag neem nie, want hy kon my nog nooit medikasie gee wat help vir die hoes nie. Dit gaan maar later vanself weg. Dit is egter hoogs frustrerend, veral vir my huismense.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Daantjie
Jy het dalk 'n reaktiewe asma tipe reaksie na virus infeksies. Kyk bietjie of dit help as jy 'n Ventolin/Venteze asmapompie 6 uurliks gebruik as jy so hoes. Alcophyllex hoesstroop wat iets het wat lugpype oopmaak mag ook help. Bly net by voorgeskrewe dosering want as mens te veel van die medikasie neem gee dit jou hartkloppings
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/31

Hallo Daantjie
Jy het dalk 'n reaktiewe asma tipe reaksie na virus infeksies. Kyk bietjie of dit help as jy 'n Ventolin/Venteze asmapompie 6 uurliks gebruik as jy so hoes. Alcophyllex hoesstroop wat iets het wat lugpype oopmaak mag ook help. Bly net by voorgeskrewe dosering want as mens te veel van die medikasie neem gee dit jou hartkloppings
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement