advertisement
Question
Posted by: Alta | 2011/03/22

vreemde gevoel/smaak in mond

Hi,
Ek onder vind die laaste paar maande die snaakste gevoel en smaak in my mond. Soms voel dit soos ''n vrank smaak. of soos as jy aan ''n " rollon"  so lek. My mond en tong is baie gevoelig en die wange gaan soms velaf.Dit voel binne soos wanneer jy met ''n suigsweet sou aan die slaap raak. Dan die smaak in my mond voel erger sodra en tee, of water of koeldrank drink. Dit word so grof/droog gevoel. Soms is dit onder die tong of aan die wange. Ek voel ook dat my regterwang dikker voel veral in die oggende as die ander een.
Wat kan u aanbeveel moet ek doen. dis baie ongemaklik.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Alta
Jy het dalk 'n steentjie in die speekselklier se buisie wat dit blok, want dit klink of jou mond nie genoeg spoeg kry nie. Laat jou dokter bietjie kyk of hy iets sien?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: alta | 2011/03/23

Baie dankie, kan dit dalk die droemond sindroom wees?

Reply to alta
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/22

Hallo Alta
Jy het dalk 'n steentjie in die speekselklier se buisie wat dit blok, want dit klink of jou mond nie genoeg spoeg kry nie. Laat jou dokter bietjie kyk of hy iets sien?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement