advertisement
Question
Posted by: al | 2012/07/24

Vreemde gevoel

Ek het omlangs ''n Barthlone syst laat verwyder. Terwyl ek in hospitaal was het ek griep begin kry en was goed siek na paar dae. Van sondag nag af het ek ''n snaakse gevoel aan die linkerkant van my lyf. Voel asof my vel " lewe"  My arm en my gesig voel so. Gisteraand het dit weer so gevoel. moet ek bekommerd wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Al

Ek stel voor dat jy 'n neuroloog konsulteer. Ek weet nie hoe oud jy is en watter risiko faktore jy vir 'n beroerte het nie en daarom stel ek voor dat jy 'n neuroloog konsulteer om veilig te wees.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement