advertisement
Question
Posted by: Marlize | 2009/09/01

VREEMDE GEDRAG

Ons het ' n geel kanarrie in ' n hokkie wat baie vreemd optree. Hy/sy sit omtrent die heeldag kop onderstebo - of op sy stokkie of in sy kosbak. Is dit normaal?

sy/haar toonnaeltjies is ook baie lank, moet ons dit self knip of is daar iets wat ek kan doen?

help asseblief

Marlize

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Marlize

Ek weet nie baie van voels af nie maar dit klink nie reg nie. Jy moet twee dinge doen, hom veearts toe vat en 'n boekie koop oor hoe om na jou kanarrie te kyk.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Chill | 2009/09/01

Ja, daar' s iets wat jy kan doen - vat hom veearts toe. Klink vir my hy' s siek - ' n gesonde voeltjie sal nie so sit soos wat jy beskryf nie. Hy kan sommer terselfdertyd die naeltjies versorg.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement