advertisement
Question
Posted by: Marlize | 2009/01/07

vreemde gedrag

Gesinsamestelling: bulldog - teef (11 jaar) het haar Maandag laat uitsit weens tragea wat toetrek, Rufus boxer - reun (1 en ' n half jaar) , Tinkerbell dauberman pincher - teef (amper 2 jaar).
Rufus (boxer) tjank die hele dag. Sal dit nou wees omdag hy dalk vir Tessa mis? hoe hanteer ons dit. tinkerbell is ook nou op hitte. kan dit ook sy gedrag so vreeslik beï nvloed? as ek buite loop, dink hy ek is ook op hitte. Sy gedrag is regtig vreemd.

help asseblief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Marlize

Die op hitte wees dink ek het 'n groot invloed. Die beste wat jy op die stadium kan doen is om 'n DAP diffuser te koop by die veearts asook 'n paar Nutricalm pille.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: WR | 2009/01/07

Hi Marlize,

Rufus se tjankery is verseker agv Tinkerbell wat op hitte is. Hy is nou besig om groot te word - en sal waarskynlik rondom 2 jaar oud volwasse wees. Vandaar die ' vreemde'  gedrag

Hou die twee uitmekaar - heeltemal, totdat sy nie meer geswel is agter nie. Onthou net: Sy sal na hom toe ook probeer gaan. Dan kan jy haar laat regmaak as sy nie meer op hitte is nie - jy spaar jou en jou gesin dan heelwat drama vir die toekoms - en jy verminder Tinkerbell se kanse om sekere kankers te kry.

Ek verstaan jou ' pyn'  - my teef is ook nou op hitte - en my reun ' rope'  haar die heeldag!  -)

Reply to WR
Posted by: me | 2009/01/07

Catch a wake up.........................don' t you know how a male dog reacts to a female on heat!!!!!!!!!!

Reply to me

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement