advertisement
Question
Posted by: Kieter Kat | 2008/10/27

Vreemde Gedrag

My kat is nou ongeveer 16 jaar oud. Sy is ' n binnens huis kat en is baie bederf. Sy het nou begin om ' haarself so erg te lek dat al die haartjies op hierdie " spots"  weg is en die velletjie lyk effens rooi, ek het Dettol salf met aques room gemeng en daarop gesit maar dit lyk nie of dit help nie. Sy het nie vlooie nie. Wat kan die oorsaak hiervan wees. Haar dieet is Whiskers pakkies, whiskers koekies, melk en water wat al vier die hele dag tot haar beskikking is.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dear Kieter Kat

My raaiskoot sal vlooie wees al sien jy hulle nie. Veearts toe is die beste raad.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement