advertisement
Question
Posted by: Werner | 2010/09/30

Q.

Vratjies

Hi dokter, ek sukkel vreeslik met vratjies aan my hande.Het dit al laat uitsny maar dit bly terug kom . Lastig op die hande aangesien ek daagliks met klië nte werk.Het jy enige raad??Is daar aanvullings wat ek moet drink?

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Hallo Werner
Mens kan dit laat afvries, maar probeer ook vit A olie op die vratjies smeer - dit vat 'n rukkie maar kan dit laat weggaan.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: buddie | 2010/09/30

Werner, vat piesangskil , sit op die vratjie met die vitkant op die vratjie en plak toe met pleister, vervang elke dag met nuwe skil, die vratjie sal swart word en later sal jy hom kan aftrek.

Reply to buddie
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/30

Hallo Werner
Mens kan dit laat afvries, maar probeer ook vit A olie op die vratjies smeer - dit vat 'n rukkie maar kan dit laat weggaan.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/30

Hallo Werner
Mens kan dit laat afvries, maar probeer ook vit A olie op die vratjies smeer - dit vat 'n rukkie maar kan dit laat weggaan.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement