advertisement
Question
Posted by: Lala | 2008-06-01

Q.

Vratjies

Hi Dok

My dogter is 9 en het vratjies op haar tone and elmboog. Wat is die middel wat ek kan gebruik om daarvan ontslae te raak.

Dankie byvoorbaat.

Groete,

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy jou apteker vir Duofilm vra. Hierdie produk is baie effektief en sy behoort binne tien dae van die vratjies ontslae te wees. Indien dit egter nie binne twee weke verbeter nie, stel ek voor dat jy haar na jou dokter neem vir meer agressiewe behandeling.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement