advertisement
Question
Posted by: bettie | 2009/11/24

vratjie

Goeie dag Dr ek het vir seker 30jr n vrat op my linker sy met een van my keisers het die suster vir my gevra wat is dit die vrat het my nooit geplae nie maar so 2 jaar gelede het ek een op my regter bo-arm gekry. Ek het nou duefilm gekoop en dit begin opsit. Die vratte gaan nie weg nie die een op my heup is wel besig om weg te gaan en jeuk baie . verder ky ek van tyd tot tyd n uitslag op my regter bo been wat sulke klein waterblasies maak baie baie pynlik is en dan geweldig jeuk. As dit begin voel ek grieperig en voel ontsettend gespanne .Kan u asb vir my sê  wat ek moet gebruik. Groete Bettie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bettie
Vra jou dokter om die vratte vir jou af te vries met vloeibare stikstof. As jy weer die uitslag op jou been kry laat hy binne 24 uur daarna kyk - dit kan dalk gordelroos of 'n ekseem tipe ding wees en daar is medisyne wat daarvoor help maar jy moet dit begin gebruik binne 24 uur na die uitslag begin het.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/24

Hallo Bettie
Vra jou dokter om die vratte vir jou af te vries met vloeibare stikstof. As jy weer die uitslag op jou been kry laat hy binne 24 uur daarna kyk - dit kan dalk gordelroos of 'n ekseem tipe ding wees en daar is medisyne wat daarvoor help maar jy moet dit begin gebruik binne 24 uur na die uitslag begin het.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement