advertisement
Question
Posted by: lewis | 2006/08/10

Q.

vrae oor hoe bloeddruk

My man lei aan hoe bloeddrek en dit is familie geskiedenis.
ek wil graag weet watter kossoorte moet hy nou vermy en wat is goed vir hom om te eet.
dankie

Expert's Reply

A.

Expert ImageDietDoc

Beste Lewis
Daar is 'n spesifieke dieet vir hoë bloeddruk wat die DASH Dieet genoem word, wat in die VSA ontwerp is en wat kan help vir gewigsverlies. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'You are what you eat' en lees al die artikels oor 'Hypertension', asook oor die dieet. Laat jou man sy dokter vra watter oefening hy mag doen en dat hy dan begin om elke dag vir ten minste 30 min te oefen (bv. flink gaan stap) want dit help vir bloeddruk en gewigsverlies.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement