advertisement
Question
Posted by: Margaret | 2009/03/17

vraatjies by kinders

Hallo doc, My kleinseun is 9 jaar oud en op sy magie is daar n klomp vratjies, die dokter se dit is omdat sy bloed vuil is, wat veroorsaak die vraatjies want daar kom omtrent elke dag n vratjie op sy klein liggaam uit. watter medisyne kan ons vir hom kry en moet ons sy dieet aanpas, kan u ons van hulp wees want die kleintjie se dit is nogal ongemaklik vir hom
baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Margaret
Vratjies word deur 'n virus veroorsaak en daar is nie iets soos "vuil bloed" nie! Mens kan dit behandel deur dit af te vries of af te brand. Baie kinders se vratjies verdwyn vanself omdat die liggaam teenliggaampies daarteen vorm. 'n Boere raat is om visolie ( steek 'n gaatjie in die kapsule en drup daarop) op te smeer en toe te plak - baie onwetenskaplik maar dit werk nogal soms!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

11
Our users say:
Posted by: Louis | 2015/12/28

Ek is al in my veertigs en nou key ek ewe skielik vraatjies op my kop waarom is dit so

Reply to Louis
Posted by: Cat | 2015/10/09

Hello ek is 12 jaar oud en sit met 25 vraatjies op my hand dit grooi opmekaar en dit iriteer my die ander kinders spot my en dit raak erg eke kry elke nou en dan n nuwe een ek kort raad asb

Reply to Cat
Posted by: Anonymous | 2015/09/30

Hi ek kort raad ek al meer as 18 vraatjies op hand en hulle groei opmekaar kan iemand asb my raad gee om af te kry ek het dit al lat afbrand maar dit het trug gegroei

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/09/30

Hi ek kort raad ek al meer as 18 vraatjies op hand en hulle groei opmekaar kan iemand asb my raad gee om af te kry ek het dit al lat afbrand maar dit het trug gegroei

Reply to Anonymous
Posted by: Karmen | 2015/09/28

Hallo. Weet iemand dalk wat n pêrel vraatjie is en hoe mens dit behandel?

Reply to Karmen
Posted by: Freddie adams | 2015/09/18

Hello people I don't know is it a gift from God or what but I can help with your vraatjies I did help a few people and it worked if you need help feel free to contact me on this number 0832560726

Reply to Freddie adams
Posted by: Anonymous | 2015/09/12

Apple cider vinegar werk soos 'n bom met vraatjies. Doop watte in die asyn en plak die watte vas met 'n pleister en behandel elke 24uur. Binne 'n week is dit weg

Reply to Anonymous
Posted by: devanito | 2015/09/10

Hlo dokter eks 13 jaar oud en ek ht vraatjies op my. Lip en oral in my mond en die dokter hier in ceres se hle kan niks maak ni en dt raak net erger wat mut ek maak help my asb

Reply to devanito | 1 comment (hide)
Posted by: Freddie | 2015/09/18

Hi as jy nog niks help gekry dit nie laat weet my op die nr 0832560726 ek kan jou help.

Posted by: Lizette | 2014/10/20

Hallo Doc Ek het 'n vratjie op die kant van my hak wat die dokter al 8 keer gevries en met 'n lemmetjie afgekrap het, maar hy gaan nie weg nie. Wat kan ek doen?

Reply to Lizette | 1 comment (hide)
Posted by: Freddie | 2015/09/18

Hello ek will graag weet of jou vraatjie Weg van jou hak af is ek kan help as jy dit nog het.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement