advertisement
Question
Posted by: Hannelie | 2008/11/07

Vraag 766: Halls sap

Baie dankie vir u terugvoer oor die Halls Smooth Lite sap. Ek het op die bottel se etiket gaan kyk. Dit bevat die volgende:

Water, Fruit concentrate, Acidifier, Skim milk powder, Propylene, Glycol, Stabiliser, Cloudifier, Sodium Cyclamate, Sodium Saccharin, Sodium Citrate, Flavourants, Colourants, Antifoam, Sodium Benzoate, Natamycin

Die " nutritional values"  per 100ml concentrate is:

Energy (kJ) 14
Protein (g) 0.06
Carbohydrate (g) 1
Fats (g) 0
Fibre (g) 0.13
Sodium (mg) 16

Kan ek dit dus steeds drink al is ek op ' n dieet? Is dit nie nadelig om so baie kunsmatige versoeter in te neem nie? Ek sukkel regtig om skoon water te drink en hou daarvan om ' n hele paar glase sap deur die dag te drink, maar wil dit nie drink as dit my gewigsverlies gaan benadeel nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Hannelie
Dit is 'n plesier. Dit is voorwaar 'n baie lae kJ produk (waarskynlik omdat kunsmatige versoeters gebruik word en die hoofbestanddeel water is!) en al drink jy elke dag 'n liter sal jy net 140 kJ inneem wat net 2,2% van jou daaglikse energie-inname is as jy wil verslank. Dus kan jy dit wel gebruik sonder om jou dieet te dwarsboom. Die meerderheid internasionale deskundige organisasie meen dat kunsmatige versoeters nie skadelik is nie.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement