advertisement
Question
Posted by: Sandy | 2011/09/29

Vraag 405

BAIE dankie vir u vinnige antwoord op my navraag. Ek waardeer dit!!! Die cappachino het 300kj in ''''n sakkie en 2g vet in? Is dit te veel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Sandy
Dit is 'n plesier! 'n Energiewaarde van 300 kJ en 'n vetinhoud van 2 g per koppie is nogal hoog indien jy daaraan dink dat gewone swart koffie op sy eie geen kJ of vet bevat nie. Gewone koffie met 50 ml vetvrye melk bevat ongeveer 72 kJ en 0,5 g vet. Dus sal ek aflei dat hierdie Cappucino nogal 'n relatief hoë energie- en vetinhoud het. As jy net een koppie per dag drink ,dan sal dit nie 'n negatiewe invloed op jou dieet hê nie, maar gestel jy drink 4 koppies/dag, dan sal jy 1200 ekstra kJ inneem of 19% van jou daaglikse energie-inname wanneer jy wil verslank, asook 8 g vet - dit is te veel vir 'n drankie. Bly dus by net een koppie per dag of drink gewone koffie met vetvrye melk.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Sandy | 2011/09/29

Baie dankie!

Reply to Sandy
Posted by: DietDoc | 2011/09/29

Beste Sandy
Dit is 'n plesier! 'n Energiewaarde van 300 kJ en 'n vetinhoud van 2 g per koppie is nogal hoog indien jy daaraan dink dat gewone swart koffie op sy eie geen kJ of vet bevat nie. Gewone koffie met 50 ml vetvrye melk bevat ongeveer 72 kJ en 0,5 g vet. Dus sal ek aflei dat hierdie Cappucino nogal 'n relatief hoë energie- en vetinhoud het. As jy net een koppie per dag drink ,dan sal dit nie 'n negatiewe invloed op jou dieet hê nie, maar gestel jy drink 4 koppies/dag, dan sal jy 1200 ekstra kJ inneem of 19% van jou daaglikse energie-inname wanneer jy wil verslank, asook 8 g vet - dit is te veel vir 'n drankie. Bly dus by net een koppie per dag of drink gewone koffie met vetvrye melk.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.