advertisement
Question
Posted by: Kitty | 2009-04-20

Vraag

Ek wil net graag weet hoekom, elke maand, nadat ek menstrueer het, het ' n vir so 2-3dae ' n donker afskeiding en hoekom dié  dan glad nie lekker ruik nie? Wat stel u voor, moet ek my huisdokter raadpleeg of ' n Ginekoloog?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Kitty
Die donkerbruin afskeiding is eintlik maar net ou bloed - dit drup so stadig dat dit al gestol is teen die tyd dat jy dit sien en afvee! Jy kan 'n vaginale douche probeer ( vra jou huisdokter vir 'n voorskrif vir Betadine douche of sit 'n paar druppels teatree oil in die douche ) Douche is oor die algemeen nie 'n goeie ding nie, want die vagina het goeie bakteriee wat mens nie wil wegspoel nie, maar dit help soms as mens bietjie oorgroei van bakteriee het agv 'n afskeiding en dit ruik sleg.
Te veel douche kan egter infeksies veroorsaak omdat die vagina eintlik "self cleaning" is!
sien http://www.drugs.com/cdi/betadine-douche.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement