advertisement
Question
Posted by: TANYA | 2008/06/25

VRAAG 1971 DR BETS ASB

DR BETS, WANNEER U 'N KANS HET, LEES ASB DEUR MY VRAAG OOR DIE SPRINGENDE SPIERTJIE VAN VRAAG 1971. BAIE DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tanya
Die niertoets is maar net om te kyk of jou kalium en kalsium en magnesium vlakke normaal is. Die Pax is soos valium en is 'n sentraal werkende spierverslapper ( werk op die rugmurg) en die Panamor is soos voltaren. Na aanleiding van die ander info wat jy gegee het dink ek ernstig jy moet 'n fisio gaan sien, jy kan dalk erge "triggerpoints" in jou rug hê wat verwysde pyn in jou arms en bene af gee. Fisio help BAIE meer as pille daarvoor!! Sit bietjie 'n gemaklike warm (nie kokende!) warmwatersak tussen jou "vlerkies" van jou bo-rug as jy gaan lê in die aand.
Hou my op hoogte!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement