advertisement
Question
Posted by: Melissa | 2009/01/15

Vraag 1547

Met betrekking tot my vraag 1547, dankie vir die antwoord. Ek het nou gelees van " rectal feeding"  wat mens kan doen vir twee weke want dan rus jou maag blykbaar en word ' n maagseer vinniger gesond. Word so iets regtig gedoen en indien wel, hoe effektief en veilig is dit en het mens ' n voorskrif nodig daarvoor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Melissa
Ek het nog nooit gesien dat een van my kollegas so iets voorskryf nie, en ek sal dit nie aanbeveel nie! Die Rektum is nie gemaak om kos te absorbeer nie, dit kan net water absorbeer. Mens moet dan maar liewer vra dat dokter jou opneem en behandel met 'n intraveneuse drip.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement