advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009-05-19

vra raad

Is geopereer vir opstr in dunderm. Hoe lank moet ek die dieet volg wat hulle gee

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Anonymous
Ek kan nie met sekerheid sê hoe lank jy 'n spesiale dieet sal moet volg na chirurgiese verwydering van ‘n obstruksie van die dunderm nie, aangesien ek nie weet hoe die dieet wat jy ontvang het, lyk nie, en watter soort obstruksie jy gehad het nie, en hoeveel van jou dunderm verwyder is, al dan nie. Ek sal 2 dinge voorstel: 1) skakel die chirurg en vra hoe lank hy/sy aanbeveel dat jy op hulle dieet bly, 2) konsulteer 'n kliniese dieetkundige. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal vir jou 'n individuele dieetvoorskrif uitwerk wat aangepas is vir die soort obstruksie waaraan jy gely het en sy nagevolge wat vertering aanbetref (bv. as 'n groot stuk van die dunderm verwyder is, dan sal jy moontlik verteringsprobleme ondervind of spesiale ensieme moet neem, ens).
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement