advertisement
Question
Posted by: Surien | 2012/03/27

Vra maar net

Wil net ''n vragie vra.

''n vriendin van my se buurvrou koop vitamine pille by die apteek, soos folien suur, Vitamine B, vitamine C, ens, verpak dit en verkoop dit aan haar vriende as haar geheime multivitamine samestelling teen verkoue en griep vir die winter.

Is dit nie onwettig nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Surien

Alhoewel wetgewing op vitamien-aanvullings nie so streng is as wat die geval is met geskeduleerde medisynes nie, is dit streng-gesproke steeds onwettig. Om aan die regte kant van die wet te wees sou sy tipies eers om aansoek vir die registrasie van 'n medisyne by die Medisyne Beheerraad moes doen, waarin die presiese samestelling van haar produk, die omgewing waarin dit verpak word, voubiljet-inligting wat aan gebruikers verskaf sal word en verpakkings-voorbeelde weergegee sou moes word. Sy mag ook nie aanspraak daarop maak dat haar konkoksie enige mediese toestand genees nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2012/03/28

Hi Surien

Alhoewel wetgewing op vitamien-aanvullings nie so streng is as wat die geval is met geskeduleerde medisynes nie, is dit streng-gesproke steeds onwettig. Om aan die regte kant van die wet te wees sou sy tipies eers om aansoek vir die registrasie van 'n medisyne by die Medisyne Beheerraad moes doen, waarin die presiese samestelling van haar produk, die omgewing waarin dit verpak word, voubiljet-inligting wat aan gebruikers verskaf sal word en verpakkings-voorbeelde weergegee sou moes word. Sy mag ook nie aanspraak daarop maak dat haar konkoksie enige mediese toestand genees nie.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement