advertisement
Question
Posted by: Corneli | 2011/04/06

Vr 15 verwys : kardiomyopatie

Baie dankie vir u antwoord op my vraag.

Die pasient is my seun. Omdat sy bloedruk baie laag is en in slegte tye, krities laag daal, soveel so dat hy deurmekaar raak en sy geheue verswak, is die ander bloedruk medikasie gestaak.

Ons is meegedeel dat vir pasiente met hierdie siekte, ''n hartoorplanting die ideale behandeling is. maar dit is nie verder bespreek. Hy is intelektueel gestremd en ek aanvaar dit is die rede waarop hy nie kwalifiseer vir ''n oorplanting. Die moontlikheid van ''n pasaangeer is met ons bespreek, maar ook dit is laat vaar as gevolg van sy swak hartfunksie en verswakte nier- en lewerfunksies.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Dankie Corneli. Ek is baie jammer om te hoor die pasient is u seun. Ek het so vermoed.

Een van die heelmoeilikste dinge in die lewe vir enigiemand, maar veral vir 'n moeder, is die kroniese siekte van 'n kind. Ek wens u alle sterkte toe

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cardiologist | 2011/04/11

Dankie Corneli. Ek is baie jammer om te hoor die pasient is u seun. Ek het so vermoed.

Een van die heelmoeilikste dinge in die lewe vir enigiemand, maar veral vir 'n moeder, is die kroniese siekte van 'n kind. Ek wens u alle sterkte toe

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement