advertisement
Question
Posted by: Skoonma | 2009/11/18

Voorskirf medisyne


Ek gee nou moed op. My skoondogter is/was verslaaf aan voorskrif medisyne. Sy was meer as '  n jaar terug vir '  n maand lank in die rehab, en ons het gedink als is goed en wel. Sy is nou weer in die rehab vir '  n maand. Dit is so maklik om pille in die hande te kry, ek sit verstom!!! en dit deur dokters wat veronderstel is om lewens te red. Ek blameer egter ook nie die dr nie, sy moes van beter geweet het.
My skoondogter het meer as R15 0000 se pille gesluk!!! Haar hart is nou besig om te protesteer, Wat van die niere en lewer? Dan het sy die vermetelheid om te kla as ek '  n glasie wyn dirnk!!!
nou gooi ek sommer handoek in. Ek bel my seun om te hoor hoe het dit vandag gegaan met sy vrou se EKG, en of hulle al haar niere en lewer getoets het, toe se hy my hy is moeg van my genag en gekarring.
Shiiit, van wanneer af is bekommerd nag, en karring!!!


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Rehab alone is almost useless -unless it includes extended aftercare, assessment and assistance in staying stopped, remaining off whatever meds they were hooked on, it is of no value whatever. Where someone gets hooked on over-the-counter, non-prescription ,eds it is harder to control, but where the problem lies in prescriptions meds, every competent doc should be aware of the possibility of abuse with the many drugs with which this can occur, and should be VERY cautious about prescribing them to anyone, especially if there is any possibility of such abuse, and especially when it is someone they don't know really well ( many such abusers get their drugs from numeropus doctors at the same time) . If this is a recurrent problem, someone should check which doctors are doing the prescribing, and at least notify the docs, if not report them to the Health professions Council for sloppy prescribing.

And though I don't know what she has been taking, various meds can cause kidney or liver damage especially when taken in excessive amounts.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Woman | 2009/11/18

Skoonma, dis wonderlik dat jy besorg is oor jou skoondogter en jou seun. Ek weet dat dit moeilik is om te verstaan, maar ' n verslawing is soos ' n duiwel wat jou nooit los nie. Elke oomblik van elke dag is daardie stemmetjie daar wat se: " Jy het dit nodig, jy kan nie sonder dit nie, dit help jou ontspan. Vra maar vir elke sigaret verslaafde, elke alkoholis.
Die vraag is hoe het dit gebeur - het sy ' n ongeluk gehad? ' n operasie? Dis gewoonlik hoe dit begin... en dan val sy weer en weer. Ek kan net voorstel dat jy aktief in hul lewens bly. Bring aandete, kyk na die klein kinders, neem haar uit vir koffie, en moet glad nie die verslawing weer opbring nie! Sy is heelwaarskynlik baie skaam daaroor.

Wys vir haar dat jy werklik omgee oor haar. Maak seker jy se vir haar: " My kind, ek weet my seun het ' n sterk vrou getrou. Ek weet jy kan hierdie ding oorkom en ek sal elke dag saam met jou loop as ek moet. Maar ek sal nie opgee op jou nie en ek is lief vir jou." 

Al bedoel jy dit nie nou nie, sal sy dit begin glo, en dan gee jy hulle albei moed om verder te veg.

Sterkte mevrou!

Reply to Woman
Posted by: Maria | 2009/11/18

Jy blameer jou skoondogter. Jou seun is bekommerd oor sy vrou en het heel waarskynlik nie die geduld of energie om nog jou houding ook te hanteer nie. As jy nie opreg oor jou skoondogter besorg is nie, los hulle liewer uit sodat hulle kan konsentreer daarop om haar te help.

Reply to Maria
Posted by: cybershrink | 2009/11/18

Rehab alone is almost useless -unless it includes extended aftercare, assessment and assistance in staying stopped, remaining off whatever meds they were hooked on, it is of no value whatever. Where someone gets hooked on over-the-counter, non-prescription ,eds it is harder to control, but where the problem lies in prescriptions meds, every competent doc should be aware of the possibility of abuse with the many drugs with which this can occur, and should be VERY cautious about prescribing them to anyone, especially if there is any possibility of such abuse, and especially when it is someone they don't know really well ( many such abusers get their drugs from numeropus doctors at the same time) . If this is a recurrent problem, someone should check which doctors are doing the prescribing, and at least notify the docs, if not report them to the Health professions Council for sloppy prescribing.

And though I don't know what she has been taking, various meds can cause kidney or liver damage especially when taken in excessive amounts.

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement