advertisement
Question
Posted by: Petro v Heerden | 2013/11/25

voorheen was ek geidentifeer as alergies vir Jodium in hosp so verklaar

nou seker 5 jaar later weer bloedtoetse geneem en nou is ek GLAD nie alergies vir jodium hoe is dit moontlik - was vir toets in jou lies vloeistof inspuit om te kyk of ek vernoude are het my ekg baie ongewoon gewees - geen vernouings of verstoppe are - in icu saal my hart gekalibreer hulle my moes cpr en skok ek opgehou asem haal - dr erken hy moes my calium toets het nie was baie laag 2 of so iets sou dit die rede wees nou wil hulle my stuur vir toeste vir inplanting van aparaat wat my skok as hart uit ritme gaan ek is al 48 nog nooit hart issues gehad behalwe klein lekkie. nou weer met sonar opgetel maar dis glo geen bekommernis - ek is deur geweldige trauma my pa my broer en my man oorlede in pa Aug 2011 Broer Nov 2011 my man kry 27 Feb 2012 Gullain Barre in icu tot okt nov na rehad huistoe 6 Des 12 ek heel jaar in icu saam hom basies - en 2 maande by die huis 31 jan 2013 los ek hom in sy stoel vir 2 minute terwyl ek badkamer toe gaan ek uitkom is hy oorlede sit in sy stoel agtertoe asvaal yskoud en papnat asof hy gegym het - vlgs doodsverlag Pulmonary Embolism hy was steeds verlam en tye hiervan - kan dit rede wees vir my liggaam ek ondervind deesdae beklemming in my bors sal dit dalk wees van die pille / urbernol en slaapppille of is dit my hart? kan calium die effek op my he ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement