advertisement
Question
Posted by: Mamma2B | 2009/07/01

Voorbereiding van worsie op nuwe baba

Almal weet hoe besitlik worsies kan wees... Met vriende se kinders besluit my worsie (4jr) dis sy plig om die kleintjie op te pas en die ander honde mag nie naby kom nie. Hy speel glad nie met die kinders nie, pas hulle net op, terwyl die ander honde so graag net wil speel. Ek is 3m swanger en moet hom op ' n manier probeer voorberei vir al die veranderings wat gaan plaasvind... Hoe doen mens dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Mamma2B

Sodra jy jou hond soos 'n kind behandel gaan jy probleme kry. Die hond moet besef dat hy die minste in die huis is. Moenie hom op die beddens en meubels laat le nie en voer hom altyd laaste.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement