advertisement
Question
Posted by: cj | 2012/01/11

voorbehoedpil

Goeie middag dokter. Ek het so twee maande terug ophou borsvoed en terug gegaan op n kombinasie voorbehoedpil. Ek het oor desember siptome van swangerskap gehad en het toe vir veiligheid vir eers van die pil afgegaan. Het toe vir ''n bloedtoets gegaan en dit het negatief gewys. Die situasie is dat ek my maandstonde verlede week gehad het - n week vroeer en twee weke na my eerste maandstonde. Dus was dit as volg: 16/12/2011 - 18/12/2011 en 01/01/2012 - 03/01/2012. ek het beide gevalle eers die aand laat begin. Kan dit wees dat my hormone heeltemal deurmekaar is nou of wat?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

CJ

Dit is moontlik dat jou hormone deurmekaar is en ek stel voor dat jy die kombinasie voorbehoedpil vir 'n periode van ses maande gebruik. Dit sal jou maandstonde reguleer. Ek stel egter ook voor dat jy 'n ginekoloog vir 'n roetine ondersoek en verdere behandeling konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement