advertisement
Question
Posted by: Lydia | 2009/10/20

Voorbehoeding

Hallo Dr

Wat is die ligste voorbehoed pil op die mark wat mens kan gebruik om nie swanger te raak nie. Ek en my man is nie op ' n mediese fonds nie en kan nie die Mirena intra uterine aparaat bekostig op die oomblik nie so ek sal graag die pil wil probeer maar ek wil nie ' n sterk een gebruik nie, tog wil ek ook nie swanger raak op hierdie stadium nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lydia
Die ligste een sal nie noodwendig vir jou werk nie, en kan dalk deurbraak bloedings veroorsaak, maar dit is aanvaarbaar om met 'n ligte pil te begin en dan die dosis te verhoog as dit nie vir jou werk nie. As jy nie medies het nie, moet jy dalk hoor watter pille gratis beskikbaar is by jou naaste voorbehoed kliniek want om dit uit jou sak te koop kan 'n aardige bedraggie beloop. Meeste pille wat vandag beskikbaar is is lae dosis voorbehoedpille.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/10/20

Hallo Lydia
Die ligste een sal nie noodwendig vir jou werk nie, en kan dalk deurbraak bloedings veroorsaak, maar dit is aanvaarbaar om met 'n ligte pil te begin en dan die dosis te verhoog as dit nie vir jou werk nie. As jy nie medies het nie, moet jy dalk hoor watter pille gratis beskikbaar is by jou naaste voorbehoed kliniek want om dit uit jou sak te koop kan 'n aardige bedraggie beloop. Meeste pille wat vandag beskikbaar is is lae dosis voorbehoedpille.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement