advertisement
Question
Posted by: Hendrik | 2008/09/17

Voorbehoed sonder dokters voorskrif

My vrou wil n ander voorbehoed probeer maar sonder n dokters voorskrif, ekt gelees van Femodene, kan ek dit sonder voorskrif kry?
Watse ander opsies is daar in voorbehoed sonder voorskrif?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Jou vrou sal 'n dokter moet sien om 'n voorskrif te kry vir hierdie nuwe produk. Daar is sommige "mini"-pille wat nie 'n voorskrif nodig het nie, maar ek sal steeds aanbeveel dat sy 'n dokter sien selfs hiervoor

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Onbekend | 2008/10/09

Ek wl ni my dokter gaan sien nie ek wil net weet watter voorbehoed ek kan gebruik

Reply to Onbekend

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement