advertisement
Question
Posted by: wilmarie | 2013/01/27

Voorbehoed Pille

Ek is tans op voorbehoed pille maar drink dit ni gereeld nie. Ekt do maand se pillr gemis dan weer so 2 weeke se pille gedrink en nout ek weer 1 week nie gedrink nie. Kan dit veroorsaak dat ek moontlik swanger kan raak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Yes it can. You have to take them every day.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/08/23

Ek gebruik tans die Ginette 35. Ek trou oor 2 weke en gaan dan Mauritius toe. Ek het met n skok agter gekom dat my siklus begin op die maandag wat ons vlieg, dus gaan ek die hele week sukkel met menstruasie terwyl ek op vakansie is. Ek oorweeg om die pille nou te los tot ek weer terug is maar ek weet nie wanneer my siklus dan sal begin nie - gaan dit dadelik begin of nie? As ek dan weer die pil wil vat as ons terug is, waar begin ek dan weer drink, in die silwer gedeelte? Ek sal enige raad of advies waardeer, dankie

Reply to Anonymous
Posted by: Anna Maria | 2013/12/10

My dogter gebruik Minerva. Sy is al op dag 4 se wit pilletjie en sy het nog nie begin menstrueer nie. Kan sy dalk swanger wees al gebruik sy elke dag die pilletjie?

Reply to Anna Maria
Posted by: madeleine | 2013/01/28

ek is op yazz omdat ek tydens menstruasie baie yster verloor nou reguleer ek dit om net slegs elke tweede maand te menstrueer, ek kry baie erge blues van die pil is daar ''n ander een wat ek kan gebruik?

Reply to madeleine

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement