advertisement
Question
Posted by: sue | 2008-12-02

Voorbehoed pil - Yasmin

Goeie dag

Ek wil graag uitvind of dit moontlik is dat ' n voobehoed pil, spesifiek Yasmin ' n vrou se seksdrang kan verminder? Is dit moontlik indien sy al jare op die spesifieke pil is? Ek het onlangs so iets gelees, en ervaar self dat ek glad nie seksueel wil verkeer nie, ek het glad nie ' n behoefte daaraan nie en wanneer ek en my man wel liefde maak, geniet ek dit nie en kry bitter min ' n orgasme. Ek probeer seks te vermy die meeste van die kere. Ons is ' n jaar getroud en ek is in my middel twintigs. Ek het inteendeel nog nooit werklik baie van seks gehou nie, maar was ook al op die pil voor ek hom ontmoet het. Dit is omtrent 7 jaar wat ek op die pil is.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The Pill can lessen sex drive. However, if this was not a problem before and has only recently happened, then the Pill is unlikely to be the cause.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: karen | 2014-10-01

ek wil graag weet ek is al 2 jaar op yasmin nadat ek n skraap gehad het het eendag vergeet om my pil te drink en was seksueel aktief n week later moes ek met my maandstonde begin het maar ek het nie my maag en eierstokke is konstant seer. kan ek dalk swanger wees?

Reply to karen
Posted by: louise | 2014-04-12

Hoe vinag kan n met giwig op tel met die pil ?

Reply to louise
Posted by: Anonymous | 2009-05-28

Is there a contraceptive pil that one can give a 19 year old to help with her skin? What is the side effects?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2009-05-08

I' m using Yasmin for 3 months but i do not menstrate i did a pregnancy test but I' m not pregnant i was ons the 2 month injection

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement