advertisement
Question
Posted by: ELISIA | 2011/08/18

VOORBEHOED MIDDEL

ek wil op voorbehoed middel gaan. Ek was al op die pil maar ek vergeet tegou temaklik om die pil elke dag regte tye tegebruik ek is 22 en beplan nie om kinders voor 24/26 tekry nie. Is dit so dat die inspuiting mens laat vetter word en is die spuit van 2/3maande so effektief soos die pil?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elisia

Die twee maande inspuiting is 'n beter alternatief, want dit stimuleer nie 'n mens se eetlus so baie soos die drie maande inspuiting nie. Om te verhoed dat jy gewig optel, stel ek voor dat jy 'n gebalanseerde dieet volg en gereeld kardiovaskulere oefening doen.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement