advertisement
Question
Posted by: riki | 2010/07/11

voorbehoed

wat kan die nadele wees van om die voorbehoed pil te drink (triphasil)? ek het nie regtig nodig om dit te drink nie, bly net op dit sodat ek presies weet wanneer ek my period gaan he. sukkel wel met seer borste as ek op die pil is so oorweeg om dit te los. dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Riki

As dit nie nodig is om die voorbehoed pil te gebruik nie, stel ek voor dat jy dit stop. Verwys na die volgende webtuiste vir die potensiele nadele van die voorbehoed pil: http://home.intekom.com/pharm/akromed/triphasl.html

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: janine | 2015/04/24

Hi i just want to know why i feel as if im pregnant, i used the pil and a condom but still i feel like someone whose pregnant i didnt take a test yet and my periods didnt come this month but after my first baby i had trouble with my periods they always stay as away fof two months or so i must use the pil to get my periods but nothing is happening nd i also pee alot why?

Reply to janine
Posted by: Anonymous | 2015/01/27

Ek het 2 dogters van 17 en 18 hulle altwee kry geweldige pyn in hulle laer buik sodra hulle oefen. Wat kan dit wees dit is 'n ongelooflike pyn wat ondertoe druk en neem ongeveer 10minute om weg te gaan.

Reply to Anonymous
Posted by: amber | 2013/07/28

Ey x amber x 22 laas jr november aan n baby girl gboorte gegee x op inspyting van dai tyd op die 3mnde june maand het ek gegan di 12de vir my insp n die next day toe het ek en my bf sex x voel soes een wat swanger is ek het n test gdoen ma dit het gwys ek isi maar x voel iets is in my maag wat doen ek?

Reply to amber

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement