advertisement
Question
Posted by: WEET NIE MEER | 2010/06/18

VON WILLE BRAND

HI DR

EK HET VON WILLE BRAND DISEASE EK IS OPSOEK NA SPESIALIS WAT EK KAN GAAN SIEN OM TE HELP MET BLOEDING EK KRY YSTER DRIPS OM MY YSTER OP TE TEL WANT EK BLOEI AANHOUDEND HUIS DR HET MEDIKASIE GEGEE VIR BLOEDING MAAR KAN NIE DIE HELE TYD MEDIKASIE GEBRUIK NET OM TE OPHOU MESTRUEER NIE EK IS TANS OP DIE 3 MAANDE INSPUITING EN EK MENSTRUEER NOG AL DIE PAD EK HET AL ''N PAAR DOKTERS GESIEN EN HUL SE DE MERINA IS DIE ANTWOORD MAAR HY KAN DALK GLAD NIE WERK NIE EN MEDIES BETAAL NIE DIE MERINA NIEHELP ASB
DANKIE
WEET NIE MEER

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Die Merina is 'n baie goeie opsie en ek stel voor dat jy 'n ginekoloog konsulteer. Jy moet 'n internis konsulteer vir die behandeling en monitering van Von Willebrand siekte.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Racoon | 2010/06/21

Ek het self Von Willebrands. Sien die nuwe pos wat ek vir jou geskryf het.

Reply to Racoon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement