advertisement
Question
Posted by: Al | 2011/12/20

Voltaren inspuiting

Ek het so week terug ''n voltaren inspuiting gehad vir rugspasma. Die inspuiting was nie seer nie. Twee dae terug het ek agtergekom die plek waar ek ingespuit is raak seer en opgeswel. Dit raak al hoe erger. Moet ek bekommerd wees? Sal dit self weggaan, of hoekom maak die plek nou so? Ek het al baie voorheen voltaren inspuitings gehad en dis die eerste keer dat so iets gebeur.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Al

Dit is moontlik dat 'n klein aartjie met die inspuiting beseer is en dat daar nou bloed binne in die spier opgegaar het. Indien jy bekommerd is, kan jy jou dokter konsulteer, om komplikasies soos infeksie uit te skakel. Indien daar geen infeksie teenwoordig is nie, sal die knop oor 'n week of twee verdwyn.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement