advertisement
Question
Posted by: Lee-Anne | 2010/10/07

Voltaren gel tydens swangerskap

Ek wil weet of dit veilig is om voltaren gel te gebruik tydens swangerskap? Ek kry migrains en omdat ek nie kan pille drink nie smeer en die voltaren gel aan my nek en kop om die spiere te verslap - is dit veilig vir die babatjie?

Byvoorbaat baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lee-Anne
Jy kan Voltaren jel gebruik, maar probeer bietjie 'n nek en skouer massering ook? Sê net vir die terapeut sy moenie aromaterapie olies gebruik nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/07

Hallo Lee-Anne
Jy kan Voltaren jel gebruik, maar probeer bietjie 'n nek en skouer massering ook? Sê net vir die terapeut sy moenie aromaterapie olies gebruik nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement