advertisement
Question
Posted by: Jenn | 2009-03-16

Volledige mediese ondersoek

Ek en my man wil graag gaan volledige mediese ondersoeke.
Kan ons daarvoor gaan, of moet ons ' n mediese rede hê  daarvoor? Doen ons dit by die gewone GP? Waarna kyk hulle als? Moet ons dit self betaal of sal die medies dit dek?

Die regte rede hoekom ek dit wil doen is omdat my man het die laaste 6 maande verskriklik baie gewig verloor. Meer as 10kg. Niks in sy dieet het verander nie en ook niks in sy daaglikse roetine nie. Hy rook ook vreeslik baie.
Sal die mediese ondersoek dalk kan uitwys hoekom hy so maer word en sal die dokter kan sien dat die rokery sy gesondheid aantas?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jenn
Jy kan enige tyd gaan, die 10 kg gewig verlies is meer as genoeg rede! Die medies behoort daarvoor te betaal, en julle kan julle gewone GP sien - hy sal julle verwys as nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement